Universiteit van Amsterdam

Universiteit van Amsterdam
Geboue van die Universiteit van Amsterdam.

Latyn: Universitas Amstelodami
Gestig:1632
Tipe:Openbare universiteit
President:Vakante
Rektor:Prof dr Dymph van den Boom
Personeel:2 360[1]
Studentetal:29 783[1]
Ligging:Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°22′6″N 4°53′25″O / 52.36833°N 4.89028°O / 52.36833; 4.89028
Kampus:stedelik
Kleure:          Rooi en swart
Affiliasies:LERU, UNICA, EUA, Universitas 21
Webtuiste:uva.nl

Die Universiteit van Amsterdam (UvA) is een van die twee universiteite wat in Amsterdam, die hoofstad van Nederland, gesetel is. Die ander een is die Vrije Universiteit Amsterdam (VU).

Met 'n begroting van amper 600 million,[2] meer as 30 000 studente en omtrent 5 000 staflede, is die UvA een van die hoof universiteite in Europa. Die universiteit het 'n sterk internasionalisasie program en bied meer as 85 meestersprogramme in Engels aan, asook 'n aantal Nederlandse en Engelse kursusse.

  1. 1,0 1,1 "Facts and figures" (in Engels). University of Amsterdam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2019. Besoek op 2 Mei 2014.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2010. Besoek op 19 Desember 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search